Welkom By Swarries
Ons Familie
Aan laerskoolouers in die Centurion gemeenskap wat hunker na ‘n alternatief tot ‘n hoë-druk, prestasiegefikseerde leeromgewing, bied Laerskool Swartkop ‘n veilige, geborge familie atmosfeer waar kinders hulle potensiaal ontdek en verder ontwikkel.
As klein grootte laerskool voorsien ons bekostigbare, gehalte onderrig waar kinders deur ‘n bekwame, ervare, omgeespan personeel gebalanseerd en holisties ontwikkel om met nederige trots elke uitdaging in ‘n OORWINNING te omskep!
Inskrywings
Sport By Swarries

Rugby

Atletiek

Landloop

Netbal

Tennis

Hokkie

Krieket

Fietsry

Skaak

Gholf

Ruitersport
Lewe By Swarries




Geborg Deur
Laerskool Swartkop sê dankie aan elke borg wat ons bystaan en in ons skool en sy kinders glo, wat ons ondersteun en aanmoedig in ons groei en wat ‘n trotse skoolgemeenskap help kweek.

Swarries. Die plaasgevoel in die stadsgewoel!
Kontak Ons
H/v Campbell & Vikingweg
Valhalla
012 654 1181
Kantoorure:
07:00 – 15:00

















